BESWAAR VORM A – RESIDENTIEëL
Enige persoon kan, binne die tydperk hierbo vermeld; (a) gedurende kantoorure insae in die lys verkry (b) teen betaling van redelike gelde, die munisipaliteit versoek om gedurende kantoorure uittreksels uit die lys te maak, en’n beswaar by die munisipale bestuurder indien teen enige aangeleentheid wat in die lys weerspieël word of daaruit weggelaat is. (2) ’n Beswaar ingevolge subartikel (1)(c) moet op ’n spesifieke individuele eiendom betrekking hê en nie op die waardasielys as sodanig nie. ’n Munisipale bestuurder moet ’n beswaarmaker bystaan om ’n beswaar aan te teken, indien daardie beswaarmaker nie kan lees of skryf nie. Neem verder kennis dat ‘n individuele beswaar per eiendom voltooi moet word.
Hierdie beswaarvorm bervat die minimum vereistes om ‘n geldige beswaar in te dien. Die beswaarvorm moet volledig voltooi word en binne die tydperk van die sluitingsdatum ingedien word. Geen laat besware sal aanvaar word nie.
To download or read the entire document please click on the button below.